Wie is Ons

Socialize and Create something special with like-minded people. Nullam at nibh luctus, ultricies ante at, libero condimentum. Fusce hendrerit porttitor tellus nec vestibulum. Praesent vel urna et sem consectetur. Morbi ac vehicula tortor. 

1245776.jpg
1081807.jpg

Meer oor Ons

Enough to work at home, parks, cafes and other places. Work with comfort in out Coworking Space. Nullam at nibh luctus, ultricies ante at, condimentum libero. Fusce hendrerit porttitor tellus nec vestibulum. Praesent vel urna et sem consectetur. 

Ons Geskiedenis

Moquini Homes Stilbaai

Moquini – al ooit gewonder wat die oorsprong van ons woonbuurt se naam is?

Dit is afgelei van Haematopus Moquini, die wetenskaplike naam vir die Swarttobie, een van die mooiste voëlsoorte aan die Suid-Afrikaanse en Namibiese kus.  Met hul kenmerkende swart lyf, pienk bene, rooi oë met oranje-rooi oogringe en oranje-rooi snawel, kan Swarttobies dikwels op rotse langs die see gesien word waar hulle op mossels en ander skaaldiere jag maak.

Die voëlsoort is vernoem na Horatio Benedict Alfred Moquin Tandon, die Franse wetenskaplike wat die Swarttobie meer as 160 jaar gelede die eerste keer aan die Kaap De Goede Hoop geidentifiseer en aangeteken het.

Die Swarttobie verskyn sedert die 1980’s op die Internasionale Lys van Bedreigde Spesies (Rooi Databoek) as ‘n naby-bedreigde spesie nadat hul getalle tot ‘n kommerwekkende geskatte   4 800 in totaal gedaal het  weens eiendomsontwikkeling en habitatbeskadiging.

Een van die groot bydraende faktore tot die afname in getalle was dat die Swarttobie hoofsaaklik in sand net bokant die hoogwatermerk broei, en voertuie op Suid-Afrikaanse en Namibiese strande hul neste en kuikens vernietig het.

Die voëls se getalle het sedertdien weer toegeneem tot meer as 6 000, onder meer  weens beskermingsmaatreëls soos die verbod van voertuie op strande, asook die besmetting van gedeeltes van die Suid-Afrikaanse kus met Mediterreense mossels. Dié indringerspesie maak tans ‘n belangrike deel van die Swarttobie se dieet uit waar dit voorkom, en het gelei tot ‘n skerp toename in die aanwas van die voëls daar. Dit het terselfdertyd ook gelei tot die herstel van die inheemse mosselbevolking waar dit deur die Mediterreense mossels verdring is.

Wat Ons Bied

2230826.jpg
Quick Desk

Mauris a congue augue. Aenean nec purus vehicula augue congue eleifend sed ac ipsum. Morbi rutrum, elit sit amet faucibus vestibulum, orci est lobortis purus, et faucibus velit.

2562204.jpg
Personal Desk​

Morbi in pharetra justo. Duis vitae risus felis. Sed vel turpis finibus, viverra dolor et, tincidunt turpis. Phasellus justo nisi, ornare eget ante eu, euismod vestibulum metus viverra dolor. 

f200968a6e72.jpg
Private Office

Mauris convallis arcu neque, sed ullamcorper orci tempor at. Donec tincidunt urna arcu, id varius diam facilisis consequat. Integer interdum nisl vel tellus dignissim, ac blandit lorem.

828547.jpg
Conference Room​

Mauris a congue augue. Aenean nec purus vehicula augue congue eleifend sed ac ipsum. Morbi rutrum, elit sit amet faucibus vestibulum, orci est lobortis purus, et faucibus velit.

1516329.jpg
Meeting Room

Morbi in pharetra justo. Duis vitae risus felis. Sed vel turpis finibus, viverra dolor et, tincidunt turpis. Phasellus justo nisi, ornare eget ante eu, euismod vestibulum metus viverra dolor. 

268161.jpg
Cleaning

Mauris convallis arcu neque, sed ullamcorper orci tempor at. Donec tincidunt urna arcu, id varius diam facilisis consequat. Integer interdum nisl vel tellus dignissim, ac blandit lorem.

Ontmoet die Bestuur

photo-of-girl-wearing-brown-shirt-2104252-1.jpg
Dave Shariff
Voorsitter
philipe-cavalcante-539505-unsplash.jpg
Silvia Wood
Onder Voorsitter
michael-frattaroli-234665-unsplash.jpg
Tom Heaton
Tesourier
mac-483117-unsplash.jpg
Alessia Singh​​
Sekretaresse

Wat Mense Sê

ava08.jpg
Karen McCourt
Model Agency

Morbi ac vehicula tortor. Nullam dictum tortor eu ipsum pretium tempor. Donec auctor at tellus tincidunt molestie. Donec mollis maximus vehicula. Interdum et malesuad fames.

ava04.jpg
Jack Wallace
Web Developer

Morbi ac vehicula tortor. Nullam dictum tortor eu ipsum pretium tempor. Donec auctor at tellus tincidunt molestie. Donec mollis maximus vehicula. Interdum et malesuad fames.

ava09.jpg
John Grayson
Blogger

Morbi ac vehicula tortor. Nullam dictum tortor eu ipsum pretium tempor. Donec auctor at tellus tincidunt molestie. Donec mollis maximus vehicula. Interdum et malesuad fames.

Kontak Ons gerus

Scroll to Top